DIE BEROEMDE RAPPORT-TOER IS TERUG!
Die beroemde Rapport-toer keer van 26 – 30 September 2021 terug na die wêreldfietsryverhoog. Dit sal die kollig plaas op die natuurskoon van die Wes-Kaap, Suid-Afrika as toeristebestemming en die gasvryheid van die reënboognasie.