Blog <b>Masonry</b>

Jongste Nuus August 2, 2020 DIE BEROEMDE RAPPORT-TOER IS TERUG!

Die beroemde Rapport-toer keer van 6 – 10 Maart 2022 terug na die wêreldfietsryverhoog. Dit sal die kollig plaas op die natuurskoon van die Wes-Kaap, Suid-Afrika as toeristebestemming en die gasvryheid van die reënboognasie.

Jongste Nuus July 18, 2020 DIE TERUGKEER VAN DIE RAPPORT-TOER IS ’N KEERPUNT VIR FIETSRY IN SUID-AFRIKA

Andrew Mclean, ’n bekende in fietsrykringe, glo die terugkeer van die Rapport-Toer van 6 – 10 Maart 2022 is uiters belangrik vir sport in Suid-Afrika.

css.php