banner
Blog

Blog Masonry

Jongste Nuus DIE BEROEMDE RAPPORT-TOER IS TERUG!

Die beroemde Rapport-toer keer van 26 – 30 September 2021 terug na die wêreldfietsryverhoog. Dit sal die kollig plaas op die natuurskoon van die Wes-Kaap, Suid-Afrika as toeristebestemming en die gasvryheid van die reënboognasie.

August 2, 2020
Jongste Nuus DIE TERUGKEER VAN DIE RAPPORT-TOER IS ’N KEERPUNT VIR FIETSRY IN SUID-AFRIKA

Andrew Mclean, ’n bekende in fietsrykringe, glo die terugkeer van die Rapport-Toer van 26 – 30 September 2021 is uiters belangrik vir sport in Suid-Afrika.

July 18, 2020