Die beroemde Rapport-toer keer van 26 – 30 September 2021 terug na die wêreldfietsryverhoog. Dit sal die kollig plaas op die natuurskoon van die Wes-Kaap, Suid-Afrika as toeristebestemming en die gasvryheid van die reënboognasie.
Andrew Mclean, ’n bekende in fietsrykringe, glo die terugkeer van die Rapport-Toer van 26 – 30 September 2021 is uiters belangrik vir sport in Suid-Afrika.
Recent Comments