Inskrywings Fooie

Die toer bied afdelings vir beroepsjaers, veteraan mans sowel as beroepsvroue wat in afsonderlike bondels wegspring.

Die inskrywingsgeld  R4 000 per ryer. Jaers kan inskryf op www.cycleevents.co.za vir een van die volgende afdelings:

  • Elite mans
  • Elite vroue
  • 30+ veteraan mans
  • 40+ veteraan mans
  • 50+ veteraan mans

Elite mans skryf in spanne van ses in terwyl vroue en veteraan-groepe individueel inskryf.

4000 R
Per Inskrywing
Per Ryer
24000 R
Per Span van 6 Elite Mans
Per Span (Elite Mans Alleenlik)