6 Maart 2021: Registrasie

Registrasie by die Faurestraat-stadion (Markstraat, Paarl): 09:00 – 18:00
Bestuurdersvergadering by die Faurestraat-stadion (Markstraat, Paarl): 17:00

7 Maart 2021: Skof 1 (122km)

Skof 1 Faurestraat-stadion - Markstraat
06:30 Elite Mans/O23 en juniors
06:40 Veterane (30+)
06:45 Veterane (40+)
06:50 Veterane (50+)
07:00 Elite Vroue
07:30 Rapport Classic 115km
08:00 Rapport Classic 60km

8 Maart 2021: Skof 2 (130km)

Skof 2 Faurestraat-stadion - Riebeeck/Markstraat-sirkelroete
Truiseremonies voor die wegspring van elke kategorie.
08:00 Elite Mans/O23 en juniors
08:10 Veterane (30+)
08:15 Veterane (40+)
08:20 Veterane (50+)
08:30 Elite Vroue

9 Maart 2021: Skof 3 (156km)

Skof 3 Faurestraat-stadion – bokant van die Du Toitskloofpas
Truiseremonies voor die wegspring van elke kategorie.
08:00 Elite Mans/O23 en juniors
08:10 Veterane (30+)
08:15 Veterane (40+)
08:20 Veterane (50+)
08:30 Elite Vroue

10 Maart 2021: Skof 4 (136km)

Skof 4 Faurestraat-stadion – die Taalmonument
Truiseremonies voor die wegspring van elke kategorie.
08:00 Elite Mans/O23 en juniors
08:10 Veterane (30+)
08:15 Veterane (40+)
08:20 Veterane (50+)
08:30 Elite Vroue

11 Maart 2021: Skof 5 (6km)

Skof 5 Kampsbaai-hoërskool – Seinheuwel
Die tydtoets begin om 10:00 en ryers se wegspringplek word bepaal deur die algemene klassifikasie aan die einde van skof 4.
Die begintye sal op die webblad gepubliseer word op die aand voor die laaste skof.
Pryse sal oorhandig word binne ’n halfuur nadat die laaste ryer die eindstreep oorgesteek het.
Volgorde van wegspring:
Elite Vroue
Veterane (50+)
Veterane (40+)
Veterane (30+)
Elite Mans/O23 en juniors