CSA Elite Mans/Vrouens/Vets (30-34):
Algeheel (geeltrui), Naelryers (groen trui), Bobaas van die Berge (kolletrui), Beste Jong Ryer (wit trui) en spankompetisie. Die Beste Jong ryer is die voorste algehele junior ryer in die elite bondel.
Punte vir die Naelry-trui en Bobaas van die Berge-trui sal soos volg by premies toegeken word:
Naelry: 3-2-1
Bobaas van die Berge: 3-2-1
Punte sal ook toegeken word aan die Naelry-trui wenner op skofeindes as volg: 10-6-4.
GEEN TYDBONUSSE WORD TOEGEKEN BY ENIGE “HOT SPOT” OF SKOFEINDES NIE
Die akkumulatiewe beste tyd vir die drie beste daaglikse jaers sal tel vir die Elites se spankompetisie.
35-39 Veteraan Mans:
Algeheel
40+ Veteraan Mans:
Algeheel
50+ Veteraan Mans:
Algeheel